Cantitate/Preț
Produs

Ys En Vuur

Autor Max Minnaar
Paperback
Uit die pen van Max Minnaar: 'n Verhaal vol intrige. Hartseer, verlies, haat, 'n soeke na geregtigheid, wilde hartstog en liefde wat sal oorwin. Of nie? 'n Verbitterde Natasha vat spoor agter die man aan wat verantwoordelik is vir haar jonger suster se dwelmdood. Sy slaag daarin om by dieselfde plek as hy werk te kry en sy wek sy belangstelling in haar sonder moeite. Skimme uit die verlede spook by haar en 'n tragedie uit die geskiedenis word herhaal. Sy ontmoet egter ook vir Hein en is magteloos teen sy onweerstaanbare magnetisme. Salig onbewus van haar netjies uitgewerkte planne - wat hom nie mag insluit nie - verloor Hein op sy beurt sy hart totaal aan die hardkoppige, wraaklustige donkerkop wat al hoe meer begin flankeer met gevaar en later 'n dwelmsindikaat binnedring. En asof dit nie genoeg is nie, is sy ook nog deel van 'n ekstreme vigilante-groep. As gevolg van haar pligsgevoel teenoor haar suster bly sy teen haar gevoel vir die blonde Viking veg. Totdat sy een nag swig en daarna agterkom dat sy haar deeglik misreken het met hom. Die vonke spat om elke hoek en draai tussen twee mooi mense. Sal sy afsien van haar vergeldingsplanne? Of is hulle liefde gedoem tot mislukking?"
Citește tot Restrânge

Preț: 5496 lei

Puncte Express: 82

Carte disponibilă

Livrare economică 18 iunie-02 iulie

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9781512018127
ISBN-10: 1512018120
Pagini: 186
Dimensiuni: 152 x 229 x 10 mm
Greutate: 0.25 kg
Editura: CreateSpace Independent Publishing Platform