Cantitate/Preț
Produs

Staatsrotte

Autor Mike Nicol
Paperback – 26 apr 2018
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. D s agent Vicky Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met 'n koe l in die kop. Maak dat jy wegkom, s Vicky se gesonde verstand. Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op 'n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. George-katedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president.
Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam - voor dinge warm raak. Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in 'n maalkolk.
Citește tot Restrânge

Preț: 7313 lei

Preț vechi: 10114 lei
-28%

Puncte Express: 110

Carte indisponibilă temporar

Doresc să fiu notificat când acest titlu va fi disponibil:

Specificații

ISBN-13: 9781415207338
ISBN-10: 141520733X
Pagini: 392
Dimensiuni: 134 x 210 mm
Greutate: 0.5 kg
Editura: Penguin Random House South Africa

Notă biografică

Staatsrotte is die vertaling van Mike Nicol se twintigste boek. Hy is die skrywer van romans, nie-fiksie en poësie. Sy rillers word in die Verenigde Koningkryk en die VSA gepubliseer en is reeds in Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits vertaal. Sowel sy Revenge Trilogy as Dieners & donners en Woes haal Duitsland se KrimiZeit Top 10. Sy roman Payback was op die kortlys vir die Vrij Nederland-prys vir riller van die jaar en die Franse Prix SNCF Du Polar in 2016. Hy woon in Kaapstad.