Cantitate/Preț
Produs

Plesierengel

Autor Leon Van Nierop
Paperback – 29 aug 2013
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?"
Citește tot Restrânge

Preț: 12999 lei

Puncte Express: 195

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 08-22 iulie

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9780624064718
ISBN-10: 0624064719
Pagini: 374
Dimensiuni: 140 x 216 x 21 mm
Greutate: 0.47 kg
Editura: Tafelberg