Cantitate/Preț
Produs

Onsigbaar

Autor Deon Meyer
Paperback – 30 mai 2012
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo na 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En so begin 'n koorsagtige tog deur 'n wereld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord."
Citește tot Restrânge

Preț: 14063 lei

Puncte Express: 211

Preț estimativ în valută:
2488 2933$ 2161£

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 23 martie-06 aprilie


Specificații

ISBN-13: 9780798165501
ISBN-10: 0798165502
Pagini: 386
Dimensiuni: 156 x 234 x 23 mm
Greutate: 0.66 kg
Ediția:2
Editura: HUMAN & ROUSSEAU