Cantitate/Preț
Produs

Moord Oord

Autor Juanita Swart
Paperback – 28 mai 2018
Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense "mooi" te maak. Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en 'n vriendskapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel 'n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord. Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van 'n lyk en dan.... dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beauté......
Citește tot Restrânge

Preț: 6565 lei

Puncte Express: 98

Carte disponibilă

Livrare economică 22 iulie-05 august

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9781370339136
ISBN-10: 1370339135
Pagini: 84
Dimensiuni: 152 x 229 x 5 mm
Greutate: 0.14 kg
Editura: Smashwords