Cantitate/Preț
Produs

Liefde

Autor Jaerock Lee
Paperback – 3 iun 2021
In 1 Korintirs hoofstuk 13 word die voorbeeld van 'geestelike liefde' uitgebeeld. Dit vertel vir ons omtrent God se liefde wie Sy enigste gebore Seun gestuur het, om ons wie bestem was om as gevolg van ons sondes te sterf, te kom red, en die Here se liefde wie ons so liefgehad het, dat Hy al Sy hemelse glorie prysgegee het, en aan die kruis gesterf het. Indien ons ook die liefde van God aan die baie sterwende siele in die wreld wil oorlewer, moet ons hierdie geestelike liefde besef en dit beoefen.
"Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefh. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefh. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is" (Johannes 13:34-35).
Citește tot Restrânge

Preț: 7060 lei

Puncte Express: 106

Carte disponibilă

Livrare economică 05-19 noiembrie

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9791126308002
Pagini: 214
Dimensiuni: 140 x 210 x 11 mm
Greutate: 0.25 kg
Editura: Urim Books USA