Cantitate/Preț
Produs

Koors

Autor Deon Meyer
Paperback – 19 iul 2016
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak l moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer
Citește tot Restrânge

Preț: 15713 lei

Puncte Express: 236

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 06-20 iulie


Specificații

ISBN-13: 9780798175555
ISBN-10: 0798175559
Pagini: 586
Dimensiuni: 156 x 234 x 35 mm
Greutate: 0.99 kg
Editura: HUMAN & ROUSSEAU

Notă biografică

Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in elf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013 en Ikarus, 2015). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon.