Cantitate/Preț
Produs

Kamphoer

Autor Francois Smith
Paperback – 9 dec 2014
Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in 'n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was. In Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is 'n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou."
Citește tot Restrânge

Preț: 11886 lei

Puncte Express: 178

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 08-22 iulie

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9780624073802
ISBN-10: 0624073807
Pagini: 272
Dimensiuni: 140 x 216 x 15 mm
Greutate: 0.35 kg
Editura: Tafelberg