Cantitate/Preț
Produs

Gestroop

Autor Pieter Spaarwater
Paperback
In sy skets "Karoo" som Pieter Spaarwater sy bundel in een sin op wanneer hy skryf oor Doornkloof: "Doornkloof, waar klein dingetjies waarde het, en pretensie taboe is." En dis terselfdertyd, in 'n neutedop, die mens agter hierdie versameling soos ek hom die afgelope vyftig jaar leer ken het. As rubriekskrywer was hy oor die jare dikwels omstrede, soms skerp, soms vermaaklik, soms heeltemal stroomop. Nooit vervelig nie. En dieselfde geld hier. Die bundel maak nie van destyds se rubrieke gebruik nie omdat die onderwerpe vir so 'n dagbladkolom uiteraard baie tydgebonde is. In Gestroop word die leser op uiteenlopende en soms onverwagte paaie geneem, en soms gekonfronteer met verskynsels en gewaarwordinge waaroor gewoonlik skaars gefluister word. Maar hy is altyd onderhoudend, beredeneerd en op die man af. Die boek verdien 'n wye leespubliek. - Chris Barnard -"
Citește tot Restrânge

Preț: 3643 lei

Puncte Express: 55

Preț estimativ în valută:
644 764$ 561£

Carte disponibilă

Livrare economică 09-23 martie


Specificații

ISBN-13: 9781502956446
ISBN-10: 1502956446
Pagini: 112
Dimensiuni: 127 x 203 x 6 mm
Greutate: 0.12 kg
Editura: CREATESPACE