Cantitate/Preț
Produs

Dubbelspel

Autor Wilna Adriaanse
Paperback – 20 apr 2014
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om die wereld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gese het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gese dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie."
Citește tot Restrânge

Preț: 12895 lei

Puncte Express: 193

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 13-27 iulie

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9780624068037
ISBN-10: 062406803X
Pagini: 416
Dimensiuni: 140 x 216 x 25 mm
Greutate: 0.58 kg
Editura: Tafelberg