Cantitate/Preț
Produs

Bidsprinkaan

Autor André P. Brink
Paperback – 15 noi 2005
Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgele. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook die drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is."
Citește tot Restrânge

Preț: 13086 lei

Puncte Express: 196

Carte tipărită la comandă

Livrare economică 20 iulie-03 august

Livrare prin curier în România Termenul estimat este afișat lângă disponibilitate.
Transport gratuit de la 40000 lei Plată online sau ramburs, în funcție de opțiunile comenzii.
Retur gratuit în 14 zile Comandă securizată și suport în română.

Specificații

ISBN-13: 9780798146517
ISBN-10: 0798146516
Pagini: 252
Dimensiuni: 156 x 234 x 16 mm
Greutate: 0.44 kg
Editura: HUMAN & ROUSSEAU